R699,00
Vroue vervul daagliks soveel rolle – as ma, eggenoot, beroepsvrou en vriendin – terwyl hulle steeds probeer om tyd te maak vir hul eie geestelike groei. Die Stiltetydbybel vir Vroue is ’n kosbare reisgenoot vir elke besige vrou wat smag na daaglikse wysheid, inspirasie en leiding uit God se Woord.
Met ’n praktiese jaarleesplan neem hierdie Bybel jou op ’n gestruktureerde reis deur die hele Skrif. Die daaglikse leesgedeeltes uit die Ou en Nuwe Testament, saam met Psalms en Spreuke, help jou om die Bybel binne ’n jaar deur te lees.
Die 730 oggend- en aand-oordenkings, spesiaal geskryf deur Nancy Taylor, spreek temas aan wat elke vrou se hart raak – verhoudings, werk, familie, geloof, gebed en persoonlike groei. Jaar na jaar sal jy terugkeer na hierdie kosbare waarhede wat jou geloof versterk en jou daaglikse wandel met Christus verdiep.
Van besige oggende tot stil aande… van die raadsaal tot die kombuis… hierdie Bybel is die perfekte metgesel vir jou stiltetyd.
Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Daaglikse leesgedeeltes uit Ou en Nuwe Testament, Psalms en Spreuke
730 inspirerende oordenkings vir vroue deur Nancy Taylor
Geskenk-aan-bladsy
Merklint
10 punt lettergrootte
Enkelkolom uitleg
Tweekleur-binnekant (Swart en bessie)
Pragtige ligpienk protea kunsleer omslag