R499,00
Nuwe Lewende Vertaling (NLV) – Spesiale Uitgawe vir Mans
’n Stylvolle en praktiese uitgawe van die gewilde NLV-vertaling – ’n betekenisvolle geskenk vir enige man.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese en duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig en verstaanbaar oordra. Hierdie vertaling bring die betekenis van die oorspronklike tale oor in vloeiende, toeganklike Afrikaans, en help lesers om die Bybelse boodskap persoonlik te beleef en in hul daaglikse lewe toe te pas.
Kenmerke:
Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
10-punt lettergrootte
Dubbelkolom-uitleg
8 volkleur-kaarte
Duursame kunsleer-omslag
±1400 bladsye
Merklint
Duimgrepe