R599,00
Nuwe Lewende Vertaling (NLV) – Spesiale Uitgawe vir Vroue
’n Pragtige nuwe uitgawe van die geliefde NLV-vertaling – die ideale geskenk vir ’n besondere vrou.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese en toeganklike skryfstyl wat God se Woord helder en kragtig oordra. Hierdie vertaling bring die betekenis van die oorspronklike tale oor in vloeiende, verstaanbare Afrikaans en nooi lesers om die Bybelse boodskap persoonlik te beleef en toe te pas in hul eie lewe en wêreld.
Kenmerke:
Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
10-punt lettergrootte
Dubbelkolom-uitleg
8 volkleur-kaarte
Kunsleer-omslag met rits
±1400 bladsye met goudgerande bladsye
Merklint
Duimgrepe