
NUUT by Bokmakierie Ontwerpe: Geloofsreis Boekekombo!
Drie pragtige produkte. Een betekenisvolle stel.
Vir ’n beperkte tyd bied ons hierdie kosbare geloofspakket aan teen ’n spesiale pakketprys van slegs R445!
(Afsonderlike waarde: R535 – jy spaar R90!)

Wat’s ingesluit?

1. 365 Dae Reis deur die Bybel
Begin jou geestelike reis van Genesis tot Openbaring – een dag op ’n slag. Hierdie gids neem jou deur die hele Bybel in ’n jaar – ordelik, inspirerend en prakties.

2. Jou Persoonlike Notaboek – Geïnspireer, Verpersoonlik, en Vol Geestelike Boodskappe
’n Persoonlike Woord en Skrif op elke bladsy
110 bladsye gevul met geestelike inspirasie – perfek vir notas, refleksie of selfs ’n kreatiewe joernaal

Let wel: Daar is tans net een voorbladontwerp beskikbaar. Nuwe opsies sal binnekort opgelaai word soos dit beskikbaar raak!

3. Ons Gewilde Gebedsjoernaal!
200 bladsye propvol inspirasie
12 tema-leesplanne om jou gebedslewe te verdiep
7 Bybelse gebede om jou te lei
5 minute per dag se praktiese gebedsriglyne
Ruimtes vir daaglikse oordenking, dankbaarheid, gebedsversoeke, en jou eie gesprekke met God

Bestel Jou Stel Vandag!