category:

Vroue van die Bybel

R250,00

Bokmakierie stel met bekend: Vroue van die Bybel – ’n reis deur die stories van 52 merkwaardige vroue!!

Die eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma, dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet jy is nie alleen nie! Hierdie boek neem jou elke week saam op ’n pad van inspirasie en verdieping:

Elke week se inhoud:
Maandag: ’n Inspirerende blik op haar lewe
Dinsdag: Meer oor haar leefwêreld
Woensdag: Kort Bybelstudie en toepassing
Donderdag: Bybelse beloftes
Vrydag: ’n Gebed

Verder bevat Vroue van die Bybel:
📖 ’n Tematiese indeks
📖 Tydlyn van die vroue van die Bybel
📖 Lys van die vroue in Jesus se stamboom
📖 Lys van die vroue in Jesus se lewe en bediening

Of jy nou op jou eie wil studeer of saam met ander, hierdie boek sal jou verhouding met God versterk en jou ’n dieper waardering gee vir die vroue wat jou geloofspad vooraf gegaan het.

🌸 Met watter vrou in die Bybel kan jy meer vereenselwig? 🌸

🌺 Bokmakierie Ontwerpe – Skryf jou storie saam met dié van die Bybel se vroue.

Quantity
  • NAAM OP BOEK