sku: N/A categories: ,

GEBEDSJOERNAAL – 3 DE UITGAWE

Price range: R180,00 through R250,00

🌟 NUWE UITGAWE VAN ONS GEWILDE GEBEDSJOERNAAL! 🌟

Ons is BAIE opgewonde om aan te kondig dat ons vars uitgawe van Bokmakierie se Gebedsjoernaal nou beskikbaar is! En wat is nóg beter? Daar is nou ook ‘n spesiale ontwerp wat perfek is vir mans! 💙🙌

📚 Hier is wat jy kan verwag:

  • 200 bladsye propvol inspirasie!
  • 12 tema leesplanne om jou gebedslewe te versterk.
  • 7 bekende Bybelse gebede wat jou sal lei.
  • Praktiese planne vir 5 minute per dag toegewy aan Bybelstudie.
  • Ruimtes vir jou daaglikse oordenkings, dankbaarheidsnotas, gebedsversoeke, en persoonlike gebede.

🖋️ Beskikbaar in Afrikaans (Kyk gerus ons vorige Engelse uitgawes op ons webtuiste).

📏 Grootte en Pryse:

  • A5 – R180
  • A4 – R250

👥 Bulk aankope: Ideaal vir selgroepe en studiegroepe. Kontak ons gerus vir spesiale aanbiedinge!

📍 Waar?
Ons is in Pietersburg, maar stuur regoor Suid-Afrika! 🇿🇦

Quantity