R250,00 Original price was: R250,00.R200,00Current price is: R200,00.
NUUT by Bokmakierie Ontwerpe!
Manne van die Bybel Eenjaar Dagboek
Soos die manne van wie ons in die Bybel lees, worstel ons vandag nog met vrees, versoekings, eensaamheid en onsekerheid. Hierdie eenjaar-dagboek neem jou op ’n pad van groei, geloof en gehoorsaamheid deur die lewens van 52 Bybelse manne te verken.
Elke week bring ’n nuwe storie, insig en gebed:
• Maandag: Sy storie
• Dinsdag: Kykie na die man
• Woensdag: Bybelstudie
• Donderdag: Bybelse beloftes
• Vrydag: Gebed
Ideaal vir persoonlike groei of groepstudie.
Word ’n man na God se hart – een dag op ’n slag.