Sale!
sku: N/A categories: ,

Gebedsjoernaal vir Dames

Original price was: R180,00.Current price is: R150,00.

Ons het ons geliefde Gebedsjoernaal bietjie afgestof en ’n vars nuwe voorblad gegee 😍
Binne is steeds dieselfde inspirerende inhoud — net met ’n nuwe, mooi baadjie 📖💫

🕊️ Is jy toegerus vir ’n doelgerigte gebedslewe?
Hierdie praktiese A5 Gebedsjoernaal (200 bladsye) sluit in:
12 Tema Leesplanne
Ruimte vir daaglikse oordenking
“Ek is dankbaar vir…”
Gebedsversoeke & persoonlike gebede
Inspirerende aanhalings & skrifgedeeltes

Quantity
  • *Size

    Reset options
    • SOEK JY 'N NAAM OP JOU BOEK?