Name van Jesus Gebedsjoernaal

R120,00

๐ŸŒธ NUUT! Die Name van Jesus Gebedsjoernaalย 

๐Ÿ’– Wil jy โ€™n dieper, meer persoonlike verhouding met Jesus bou? Hierdie pragtige joernaal sal jou help om tyd in Sy teenwoordigheid deur te bring en Hom beter te leer ken.

‘n Unieke en persoonlike geskenk โ€“ vir jouself of iemand spesiaal.

Wat kry jy? ๐Ÿ“– 31 inkleur-ontwerpe van Jesus se Name โ€“ soos Alfa en Omega, Goeie Herder en Brood van die Lewe
๐Ÿ“– Kort beskrywings van elke Naam en wat dit oor Jesus se karakter sรช
๐Ÿ“– Teksverse en gedagtes om oor na te dink
๐Ÿ“– Lyntjies vir jou eie gebede, refleksies en persoonlike notas

๐ŸŽจ Ideaal vir stil tyd, kreatiewe aanbidding en gebed
๐Ÿ’ Mooi genoeg om as geskenk te gee โ€“ persoonlik genoeg om jou eie geloofslewe te verdiep

๐ŸŒธ NUUT! Die Name van Jesus Gebedsjoernaal ! ๐ŸŒธ

Quantity
  • *Ja, ek wil my naam op hรช! (+R20)

    Would you like to have your name printed on the cover?

    *Ja, ek wil my naam op hรช! (+R20)

    Enter the name you would like printed on the cover.