2027 Skooldagboek met Bybelverse om in te Kleur – Dagbeplanner vir Seuns – Sagteband

R99,00

Jong seuns kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese en prettige 12-maande-beplanner.

Die dagbeplanner bevat:

  • Inspirerende Bybelverse om in te kleur vir elke week.
  • ’n Doodle-uitdaging vir elke maand.
  • ’n Kalender vir 2027 met ’n lys openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië.
  • Plek om take, punte en eksamenroosters neer te skryf.
  • Vermenigvuldigingstafels
  • Prettige aktiwiteite soos woordsoektogte en geheime kodes om te ontrafel.
  • 200 eenkleur-bladsye.

Hierdie prettige dagbeplanner sal laerskoolseuns aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.

Quantity