sku: N/A categories: ,

A5 Binder (Filo Fax) geen inhoud slegs binder – soliede kleure

R270,00

A5 Binders – Stel jou eie binder saam 🌸

Ons A5-binders is beskikbaar in ’n pragtige verskeidenheid kleure en kan vir verskillende doeleindes gebruik word.

Gebruik jou binder as:

  • πŸ“– ’n 2027 Filofax-dagboek – kyk gerus na ons 2027 Filofax-kombos om jou binder volledig volgens jou behoeftes saam te stel.
  • πŸ’° ’n Begrotingsbinder – perfek vir die beplanning en bestuur van jou maandelikse begroting.

Let wel: Die binders word sonder bykomstighede verkoop. Jy kan jou binder self saamstel met ons verskeidenheid binne-insetsels en bykomstighede.

Kyk gerus na die beskikbare produkte vir jou binder, insluitend:

  • πŸ“… 2027 Dagboek Refills
  • πŸ“ Gekleurde papier-insetsels
  • πŸ—‚οΈ PVC-sakkies
  • 🌈 Gekleurde PVC-sakkies
  • πŸ“‚ 2- en 4-afdeling-sakkies
  • πŸ–ŠοΈ Verskeie penne
  • πŸ“ Liniale

✨ Stel jou binder saam presies soos jy daarvan hou! Of jy dit nou vir jou 2027-dagboek, begroting, notas of persoonlike projekte gebruik – jou binder kan aangepas word volgens jou eie styl en behoeftes.

Quantity
  • *KLEUR

    Reset options

    Soek jy naam op Binder?