R399,00 Original price was: R399,00.R369,00Current price is: R369,00.
Beplan jou dae met doelgerigtheid en inspirasie met die pragtige Good Things Take Time 18-maande dagboek. Hierdie kleurvolle dagboek bied genoeg ruimte vir notas, daaglikse doelwitte, doenlyste, afsprake en belangrike gebeurtenisse. Inspirerende weeklikse aanhalings gee elke week ‘n bietjie ekstra motivering.
Die stewige draadbinding laat die dagboek plat oopvou vir gemaklike gebruik, terwyl die elastiese sluitband alles netjies bymekaar hou. Agter in die dagboek is daar ekstra notasbladsye, twee velle plakkers en ‘n binnesak met drie afdelings om los notas en dokumente veilig te bêre. Gemerkte maandoortjies maak dit maklik om vinnig tussen maande te blaai.
Kenmerke:
• 18-maande week-tot-‘n-bladsy dagboek (Augustus 2026 – Januarie 2028)
• Oorsig van 2027 en 2028 op een bladsy
• Maandelikse kalenderoorsigte
• Inspirerende weeklikse aanhalings
• Lys van openbare vakansiedae
• Maandverdeelbladsye met handige oortjies
• Dot-grid notasbladsye vir notas en lyste
• Binnesak met 3 afdelings vir dokumente en notas
• 2 plakkervelle ingesluit
• Duursame gelamineerde omslag
• Draadgebind vir maklike gebruik
• Elastiese sluitband
• 248 volkleur bladsye
Let wel: Hierdie dagboek is slegs in Engels beskikbaar.


