R299,00 Original price was: R299,00.R150,00Current price is: R150,00.
Die Dagbeplanner vir vroue 2026 is die ideale 18-maande-beplanner vir vroue. Elke maand het ’n maandbeplanner en plek om doelwitte en belangrike datums neer te skryf. Die weekbeplanner, wat strek van Augustus 2025 tot Januarie 2027, is verdeel in oggend- en middag-gedeeltes, met plek om jou eie tye vir afsprake in te skryf. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.
Hierdie stylvolle tweekleur-dagbeplanner bied:
• Weekbeplanner van Augustus 2025 tot Januarie 2027 met ’n dubbelbladsy vir elke week
• Plek vir weeklikse gebedslysies, prioriteite en notas
• Plek vir persoonlike inligting en kontaknommers
• ’n Beplanner vir elke maand, asook plek om doelwitte, verjaarsdae en belangrike datums neer te skryf
• Kalenders vir 2026 en 2027
• Lys openbare vakansiedae
• Standaardafmetings en omrekeningstabelle
• Internasionale skakelkodes en tydsones
• Teksvers en aanhaling vir elke week
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
• 244 tweekleur-bladsye

1 in stock