Sale!

SALE – A5 2026 DAGBOEK – DROOM GROOT VOORBLAD GRATIS PLAKKERS

Original price was: R295,00.Current price is: R150,00.

Ons eie Bokmakierie Dagboek 2026 is hier – en ons kan nie wag om dit met jou te deel nie! 🤩
Hierdie jaar bring ons vir jou ’n hoë kwaliteit, verpersoonlike dagboek wat vars, uniek en vol inspirasie is.
💫 Wat maak die 2026 Dagboek spesiaal?
✅ Jou naam pryk trots op die voorblad
✅ Persoonlike inligting & jou Woord & Vers vir 2026
✅ 2026 & 2027 kalender, vakansiedae & skoolkwartale
✅ Jaar- & maandbeplanner
✅ Dag per bladsy (15-min tydgleuwe, 07:00–18:00)
✅ Maandelikse begroting, verjaarsdae & geskenklys
✅ 52 weke van dankbaarheid & jou doelwitte vir 2026
✅ Webtuistes & wagwoorde, kontakbesonderhede
✅ Elke maand: leer & groei saam met ’n Vrou uit die Bybel – haar storie, haar krag, haar lewenslesse
🌷 12 maande vol inspirerende inhoud én praktiese beplanning!
BONUS: Bypassende plakkers GRATIS (met maand-tabs ingesluit!)

Quantity

4 in stock

  • NAAM OP BOEK