Sale!

2026 Skooldagboek – Dagbeplanner vir Seuns – Sagteband

Original price was: R99,00.Current price is: R50,00.

Jong seuns kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12-maande-beplanner.

Die dagbeplanner bevat:
• Inspirerende Bybelverse en aanhalings spesiaal vir seuns
• ’n Kalender vir 2026
• Skoolkwartale vir Suid-Afrika
• ’n Lys vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië
• ’n Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
• Genoeg plek vir huiswerkopdragte, take, roosters en eksamenroosters, asook plek om jou punte neer te skryf
• Vermenigvuldigingstafels
• 7 bladsye prettige aktiwiteite
• 132 eenkleur-bladsye

Hierdie prettige dagbeplanner sal laerskoolseuns aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.

Quantity

Out of stock