category:

Bybel in Afrikaans 1933/1953 – Pienk Kunsleer Omslag

R499,00

Bybel in Afrikaans 1933/1953

Die eerste volledige Afrikaanse Bybelvertaling het in 1933 verskyn en is direk uit die oorspronklike Hebreeuse en Griekse brontekste vertaal. ’n Hersiene uitgawe is in 1953 gepubliseer, waarna dit deur die jare verskeie kere herdruk is.

Die 1933/1953-vertaling staan bekend as ’n meer letterlike weergawe wat getrou bly aan die taalstruktuur en betekenis van die bronteks. Dit word hoog aangeslaan vir sy poëtiese styl en bly tot vandag toe een van die gewildste Afrikaanse Bybelvertalings onder lesers.

Lettergrootte: 10.5 pt

Quantity