category:

NLV Goue Blare Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

R690,00

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!

My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe terwyl jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.
• 8.5-punt lettergrootte

LET ASB DAAROP – aflewerings tydperk op hierdie produk is 15 WERKSDAE!

Quantity