categories: ,

NLV Wit Kunsleer Huweliksgeskenk Bybel – Mnr & Mev met Duimgrepe

R499,00

NLV Wit Kunsleer Mnr & Mev Huweliksbybel – ’n Unieke Trou Gasteboek met Duimgrepe

Maak julle troue nóg meer betekenisvol…

Gebruik hierdie pragtige NLV Mnr & Mev Bybel as ’n besondere alternatief vir ’n tradisionele gasteboek.
In plaas daarvan om net hulle name te skryf, kan julle gaste:

✨ Hulle gunsteling Bybelvers vir die bruidspaar kies
✨ Die vers in die Bybel merk of highlight
✨ ’n Persoonlike boodskap of gebed daarby skryf

Só word julle troue vasgelê in God se Woord – ’n lewende herinnering wat julle vir jare saam kan lees en koester.

📖 Waarom hierdie Bybel?

’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde Nuwe Lewende Vertaling (NLV) – ideaal as geskenk vir egpare en nou ook perfek as ’n huweliks-gasteboek met ewigheidswaarde.

Die NLV kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra. Dit bring die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans en nooi lesers om God se verhaal hul eie te maak.

✨ Kenmerke:

• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Wit kunsleer-omslag
• 1400 bladsye met silwer rande
• Merklint
• Duimgrepe

💍 ’n Trougeskenk wat nie op ’n rak stof vergaar nie – maar saam met julle huwelik groei.

💍 NLV Wit Kunsleer Mnr & Mev Huweliksbybel
✨ ’n Unieke Trou Gasteboek met Duimgrepe

Maak julle troue nóg meer betekenisvol… 💛

Gebruik hierdie pragtige Bybel as ’n besondere alternatief vir ’n tradisionele gasteboek.

🌿 BELANGRIK OM TE WEET:
Hierdie is ’n gewone Bybel – daar is nie spesiale notalyne of gasteboek-bladsye soos in ’n tradisionele gasteboek nie.

💡 Hoe werk dit dan?
In plaas daarvan om net name te skryf, nooi julle jul gaste om:

✨ ’n Gunsteling Bybelvers te kies
✨ Die vers in die Bybel te highlight of merk
✨ ’n Klein boodskap, naam of gebed by die vers te skryf

📖 Só word julle liefdesverhaal vasgelê in God se Woord –
’n lewende herinnering wat julle vir jare saam kan lees en koester.

💛 Die fokus is nie op baie spasie om te skryf nie,
maar op die betekenis van elke vers wat gedeel word.

Quantity