𝐕𝐄𝐑𝐒𝐄 𝐌𝐀𝐏𝐏𝐈𝐍𝐆 𝐨𝐟 𝐏𝐋𝐎𝐓 𝐉𝐎𝐔 𝐕𝐄𝐑𝐒
Het jy al gehoor van “𝙑𝙚𝙧𝙨𝙚 𝙈𝙖𝙥𝙥𝙞𝙣𝙜” of in mooie afrikaans “‘𝐏𝐥𝐨𝐭 𝐣𝐨𝐮 𝐕𝐞𝐫𝐬”?
Ons het ‘n nuwe boek saamgestel wat jou mooi stap vir stap verduidelik en lekker baie skryfplek het!!
Daar is plek vir:
* Jou woord en vers vir die jaar
* Lys verse wat jy kan plot
* Spasie om jou gunsteling verse neer te griffel
* Eenvoudige “layout” om jou vers te plot asook spasie vir jou eie gedagtes en studie!