R99,00
Bring die mooiheid van jou Bokmakierie 2027-reeks na jou lessenaar! 🤍 Hierdie pragtige Mousepad is spesiaal ontwerp om by ons 2027 Dagboeke versameling te pas, sodat jy jou gunsteling ontwerp nie net in jou dagboek kan geniet nie, maar ook elke dag op jou lessenaar.
✨ Produkbesonderhede:


