R199,00 – R249,00Price range: R199,00 through R249,00
💛 Jou naam, persoonlik ingeweef
Nie net op die voorblad nie… maar ook binne-in, waar God se Woord direk met jou praat.
Met jou naam ingeweef in Skrif, word elke bladsy ‘n sagte herinnering:
👉 Jy is geken. Jy is geroep. Jy behoort.
✨ Jou naam verskyn op die voorblad én binne-in
✨ Skrif wat direk met jou praat
✨ Uniek en eksklusief – jy sal dit nerens anders kry nie
Elke keer as jy dit oopmaak, onthou jy:
👉 God ken jou naam.
📖 Beskikbaar in Afrikaans
📏 Beskikbaar in A5 en A4