R79,00
Gee elke dag ’n bietjie ekstra liefde saam met hierdie 101 skeur-af kosblik notas, spesiaal ontwerp vir meisies. Hierdie klein, bemoedigende boodskappies deur Karen Stubbs help om jou tiener se dag op te helder en haar te herinner aan geloof, hoop en liefde.
Perfek om in ’n kosblik, skooltas of selfs onder ’n kussing te plaas – ’n eenvoudige manier om groot verskil te maak.
⚠️ Let wel: Die boodskappe op die notas is slegs in Engels.**
Lunchbox Notes – Faith-Filled Girls Collection
101 skeur-af kaartjies
Enkelkant gedruk
Verpak in ’n selfseël sakkie
Grootte: 112 x 102 x 13 mm
’n Oulike en betekenisvolle manier om jou dogter se dag met geloof en liefde te begin 🌸