R399,00
Ontdek eindelose kreatiwiteit met die Veritas Inkleur Penstel – Stel van 36. Hierdie uitgebreide penstel bied helder, lewendige kleure en ’n gladde inkleur ervaring wat perfek is vir kreatiewe projekte, joernale, inkleurboeke en handwerk.
Die stel bevat ’n verskeidenheid penstyle vir unieke effekte: 9 metallic penne, 9 glitter penne, 9 water chalk penne en 9 neon penne met fyn punte vir gladde en presiese kleurwerk.
Die penne is nie-giftig, loodvry en veilig vir alledaagse gebruik. Verpak in ’n handige deursigtige plastiekhouer wat dit maklik maak om jou kreatiwiteit oral saam te neem.
Belangrik: Nie geskik vir gebruik in Bybels nie, aangesien die ink dik en helder is en kan deurbloei op dun papier.
Produkbesonderhede:
• Stel van 36 inkleur penne
• 9 Metallic penne
• 9 Glitter penne
• 9 Water Chalk penne
• 9 Neon penne
• Fyn punte
• Nie-giftig en loodvry
• Deursigtige plastiek bêrehouer