categories: , ,

HOOP & ’N TOEKOMS – INKLEUR INKOPIESAK

R109,00

✨ Produkbesonderhede:

  • 👜 Stewige canvas inkopiesak
  • 🎨 Kan ingekleur word – maak jou ontwerp uniek!
  • 🌿 Hope & ’n Toekoms / Jeremiah 29:11
  • 🚲 Hope & A Future – Bicycle Collection
  • 🖨️ Skermgedrukte ontwerp
  • 💙 Versterkte dra-handvatsels
  • ♻️ Opvoubaar en herbruikbaar
  • 🤍 Dra in die hand of oor die skouer
  • 🎨 Ontwerp aan beide kante
  • 🧼 Handwas en lugdroog word aanbeveel
  • 📦 Verpak in ’n selfseël-sakkie

Grootte: 386 × 377 × 10 mm
Handvatsellengte: 290 mm

Ons Hoop & ’n Toekoms-inkleur inkopiesak is nie net ’n praktiese dra-sak nie – dit is ’n kreatiewe en persoonlike projek wat jy self kan inkleur en uniek jou eie kan maak OF netso gebruik!

Die pragtige fiets-en-blomme-ontwerp is geïnspireer deur Jeremia 29:11 en herinner ons aan God se belofte van hoop en ’n toekoms.

Perfek vir vroue wat werk, reis, inkopies doen, oefen of eenvoudig ’n ruim en stylvolle sak nodig het vir alles wat die dag bring. Dit maak ook ’n besonderse geskenk vir ’n onderwyser, vriendin, ma of ouma. 🌷

🌸 ’n Sak wat jy nie net dra nie – jy kleur dit, maak dit jou eie en dra jou hoop saam met jou.

Quantity