R370,00
Pragtige A5 binders met ‘n 2026 Filofax refill!
Beskikbaar in Afrikaans
BOKMAKIERIE 2026 FILOFAX REFILLS!
✨ Baie belangrik om te weet voordat jy bestel! ✨
Die inhoud van die Refills is presies dieselfde as ons geliefde Dagboek – AL die inspirasie, al die beplanningshulp, en al die mooi detail wat jy ken en liefhet. 🌷
👉 MAAR: Die groot verskil is dat die dag-uitleg nie ’n dag per bladsy is nie, soos in ons Dagboek.
In die Refills kry jy ’n week (7 dae) oor 2 bladsye – dit is noodsaaklik, want anders is die refill te dik vir ’n standaard Filofax.
💫 Wat jy kry in jou 2026 Filofax Refills:
Jou Woord & Vers vir die jaar
2026 & 2027 kalender, SA vakansiedae & skoolkwartale
Jaar- & maandbeplanner
Week-uitleg (7 dae oor 2 bladsye)
Maandelikse begroting, verjaarsdae & geskenklys
52 weke van dankbaarheid & doelwitte
Webtuistes & wagwoorde, kontakbesonderhede
Elke maand: leer & groei saam met ’n Vrou uit die Bybel
Verpersoonlik jou Binder: Sit jou naam op die binder vir daardie spesiale persoonlike aanraking.
Kleur Opsies:

Maak jou skryfbehoeftes mooi en georganiseer. Bestel nou en begin 2026 met styl! 
Bestel nou – ons aflewering is 15 werksdae!
#BokmakierieDesigns #A5Binders #2026Filofax #Afrikaans