Sale!

A3 Weeklikse tafel beplanner – Mag Jy Elke Dag Genade Ontvang, Meer As Genoeg Afrikaans

Original price was: R150,00.Current price is: R109,00.

Beplan jou week met gemak en styl! Hierdie A3-weeklikse beplanner is die perfekte hulpmiddel om jou huis en gesinsroosters georganiseerd te hou. Met 52 bladsye – een vir elke week van die jaar – kry jy genoeg ruimte om jou week se skedule uit te lê. Elke bladsy sluit ook plek in vir ’n inkopielys, daaglikse spyskaart en ekstra notas.

Produkbesonderhede:
• Formaat: A3 lessenaarkladsblok
• Tema: Mag Jy Elke Dag Genade Ontvang, Meer As Genoeg
• Reeks: Fynbos Reeks
• Skrifgedeelte: 2 Korintiërs 13:13
• 52 afskeurbare, volkleur-bladsye – een vir elke week
• Stewige agterkant van hardebord
• Verpakking: Krimpverpak
• Afmetings: 420 x 296 x 9mm
• Taal: Afrikaans

Quantity

Out of stock