R60,00
Die Kindness Matters 3-stuk uittrekpenstel het ’n eenvoudige maar elegante ontwerp wat elke pen besonders maak. Dis perfek vir notas neem, joernaalskryf of om sommer net mooi dinge neer te pen ✍️✨
NB: SLUIT NIE DIE DAGBOEK IN NIE – SLEGS DIE PENNE!!!
Hierdie penstel maak enige skryf- of studeersessie ’n bietjie meer opwindend — jy sal sommer elke verskoning soek om daarmee te skryf!
Dis ook die ideale geskenk en pas pragtig saam met ’n Bybel, geskenkboek of joernaal.
Kenmerke:
• 3-stuk uittrekpenstel
• “Kindness Matters” ontwerp
• Plastiek balpuntpenne
• Volkleur ontwerp en drukwerk op penloop
• Swart ink