sku: N/A category:

365 Dae Reis deur die Bybel vir Dames

R175,00 - R250,00 -

πƒπ¨πžπ₯𝐠𝐞𝐫𝐒𝐠𝐭𝐞 𝐒𝐭𝐒π₯𝐭𝐞𝐭𝐲𝐝-π›π¨πžπ€

✨ Wat hierdie boek bied:
πŸ“– 365-dae Bybel-leesplan – van Genesis tot Openbaring in 1 jaar!
πŸ“ Skryfruimte vir jou gebede en oordenkings.

πŸ“–βœ¨ Het jy al probeer om die hele Bybel deur te lees – maar Γͺrens langs die pad moed verloor?

Met ons 365 Dae Reis deur die Bybel leesplan word jy stap vir stap deur God se Woord gelei – van Genesis tot Openbaring – in net 1 jaar.

🌿 Daaglikse leesgedeeltes wat maklik in jou dag inpas
πŸ“ Plek vir jou eie gebede en oordenkings
πŸ“– Help jou om konsekwent deur die hele Bybel te lees
πŸ’› Ideaal vir stiltetyd, Bybelstudie en geestelike groei

Hierdie boek maak dit maklik om elke dag tyd in God se Woord deur te bring en die wonderlike reis van Genesis tot Openbaring te voltooi.

✨ Voeg een van ons verspersoonlike notaboeke by vir ekstra skryfplek vir jou notas, gebede en oordenkings.

“U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.” – Psalm 119:105 πŸ•ŠοΈ

#365DaeReisDeurDieBybel #SpesialeAanbod #BybelLeesplan #Stiltetyd #Geloofsgroei #LeesDieBybelInEenJaar #BokmakierieOntwerpe #ChristelikeProdukte πŸ“–πŸ’›

Quantity