2026 Onderwyser Dagboek (PDF – Digitale Produk)

R140,00

Ons 2026 Onderwyser Dagboek is spesiaal ontwikkel om onderwysers se jaar te struktureer, beplan en vereenvoudig. Hierdie volledige dagboek is in PDF-formaat beskikbaar en is perfek vir gebruik op jou rekenaar, tablet of om vir persoonlike gebruik uit te druk.

Hierdie dagboek bevat praktiese bladsye wat spesifiek ontwerp is vir die onderwys-omgewing, insluitend:

  • Jaarlikse en maandelikse kalenders

  • Week-tot-week beplanning

  • Assessering- en puntelyste

  • Notasbladsye

  • Belangrike kontak- en administrasie-afdelings

  • Spesiale onderrigbeplanner-afdelings

Ons fokus op styl, netheid en funksionaliteit, sodat jy georganiseer en geïnspireerd deur jou jaar kan beweeg!

BELANGRIKE INLIGTING:

👉 Dit is ’n digitale produk.
Geen gedrukte dagboek sal na jou gestuur word nie. Jou aankoop sluit ’n PDF-lêer in wat jy self kan aflaai en vir persoonlike gebruik kan druk.

👉 Nie vir verspreiding of herverkoop nie.
Hierdie produk mag nie digitaal versprei word, herverkoop word, gedeel word, gratis aangegee word of as jou eie produk geadverteer word nie.

👉 Nie vir kommersiële druk en verkoop nie.
Die PDF mag nie gedruk word met die doel om dit te verkoop nie.

Met jou aankoop erken jy die bogenoemde bepalings en dat alle kopiereg en ontwerpregte aan die outeur/ontwerper behoort.

As jy enige vrae het, is jy welkom om ons te kontak! 🌸✨

Quantity