2026 COMBO: Onderwyser Dagboek + Inkleurtabel Kalender (PDF – Digitale Produkte) | R199

R199,00

Kry die beste waarde met ons volledige 2026 Onderwyser Dagboek én 2026 Inkleurtabel Kalender saam in een pragtige digitale pakket! Hierdie twee produkte komplimenteer mekaar perfek en maak jou jaar se beplanning makliker, mooier en kreatiewer.

Wat jy ontvang:
🌸 2026 Onderwyser Dagboek (PDF)
Met jaarbeplanning, maand- en weekindelings, puntelyste, notasbladsye en baie meer!

🌸 2026 Inkleurtabel Kalender (PDF)
’n Kreatiewe tafelkalender met pragtige inkleur-ontwerpe – ideaal vir beplanning en ontspanning.

Dit is ’n uitstekende pakket vir onderwysers, studente, tuisondernemers, kunstenaars en enigeen wat orde én kreatiwiteit waardeer!

BELANGRIKE INLIGTING:

👉 Digitale produkte (PDF).
Geen fisiese boeke of kalenders word gepos of afgelewer nie. Jy ontvang aflaaibare lêers vir persoonlike gebruik.

👉 Nie vir verspreiding, herdruk, herverkoop of kopiëer nie.
Hierdie lêers mag nie gedeel, verkoop, uitgedruk en verkoop, gratis versprei of kommersieel gebruik word nie.

👉 Kopiereg beskerm.
Alle ontwerpe bly die eiendom van die skepper. Met aankoop bevestig jy dat die produk slegs vir persoonlike gebruik is.

Bespaar en geniet beide produkte vir slegs R199! 🌸✨
Kontak ons gerus indien jy enige vrae het.

Quantity