R285,00
Ons A5-binders is beskikbaar in βn pragtige verskeidenheid kleure en kan vir verskillende doeleindes gebruik word.
Gebruik jou binder as:
Let wel: Die binders word sonder bykomstighede verkoop. Jy kan jou binder self saamstel met ons verskeidenheid binne-insetsels en bykomstighede.
Kyk gerus na die beskikbare produkte vir jou binder, insluitend:
β¨ Stel jou binder saam presies soos jy daarvan hou! Of jy dit nou vir jou 2027-dagboek, begroting, notas of persoonlike projekte gebruik β jou binder kan aangepas word volgens jou eie styl en behoeftes.


