R399,00 Original price was: R399,00.R369,00Current price is: R369,00.
Vind rus, inspirasie en doelgerigtheid in jou daaglikse beplanning met die pragtige He Restores My Soul 18-maande dagboek. Hierdie kleurvolle dagboek bied ruim plek vir notas, daaglikse doelwitte, doenlyste, afsprake en belangrike gebeurtenisse. Weeklikse inspirerende aanhalings en Skrifverse bied bemoediging, vrede en vertroosting deur die jaar.
Die duursame draadbinding laat die dagboek plat oopvou vir gemaklike gebruik, terwyl die elastiese sluitband alles veilig en netjies bymekaar hou. Agter in die dagboek is daar ekstra notasbladsye, twee velle plakkers en ‘n handige binnesak met drie afdelings vir die veilige berging van notas en los dokumente. Die gemerkte maandoortjies maak dit maklik om vinnig tussen maande te navigeer.
Kenmerke:
• 18-maande week-tot-‘n-bladsy dagboek (Augustus 2026 – Januarie 2028)
• Jaaroorsigte vir 2027 en 2028 op een bladsy
• Maandelikse kalenderoorsigte vir maklike beplanning
• Weeklikse inspirerende aanhalings en Skrifverse
• Lys van openbare vakansiedae
• Maandverdeelbladsye met handige oortjies
• Maandbladsye met ruimte om prioriteite en dankbaarheidslysies neer te skryf
• Binnesak met 3 afdelings vir dokumente en notas
• 2 plakkervelle ingesluit
• Duursame gelamineerde omslag
• Draadgebind vir maklike gebruik
• Elastiese sluitband
• 248 volkleur bladsye
Let wel: Hierdie dagboek is slegs in Engels beskikbaar.


