Sale!
categories: ,

My Kreatiewe Joernaal-Bybel – NLV | Luukse Koningsblou Egte Leer

Original price was: R999,00.Current price is: R859,00.

NLV Koningsblou Egte Leer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God.

My Kreatiewe Joernaal-Bybel nooi jou om die Woord nie net te lees nie, maar ook te beleef. Hierdie unieke Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV), aangevul met ongeveer 400 pragtige woordkuns-teksverse wat jy self kan inkleur.

Elke bladsy is ontwerp met breë kantlyne – sommige met inspirerende woordkuns-verse, ander met lyntjies vir jou persoonlike gebede, notas en gedagtes. Dit skep ’n heilige ruimte waar jy kreatief kan nadink oor God se waarhede en jou geloofsreis kan vaslê.

Terwyl jy inkleur, skryf en mediteer, ervaar jy vrede, vernuwing en inspirasie. Hierdie Joernaal-Bybel word ’n kosbare persoonlike skat – ’n getuienis van jou wandel met die Here.

Kenmerke:

  • Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg

  • Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte

  • Breë kantlyne met lyntjies vir gebede, notas en persoonlike inskrywings

  • Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur

  • Indeks van woordkuns-teksverse

  • Luukse egte leer omslag

  • Silvergerande bladsye

  • Merklint

  • Verpakking in ’n elegante slipcase

Quantity