Sale!

2026 FILOFAX REFILL AFRIKAANS

Original price was: R160,00.Current price is: R120,00.

BOKMAKIERIE 2026 FILOFAX REFILLS!

✨ Baie belangrik om te weet voordat jy bestel! ✨
Die inhoud van die Refills is presies dieselfde as ons geliefde Dagboek – AL die inspirasie, al die beplanningshulp, en al die mooi detail wat jy ken en liefhet. 🌷

πŸ‘‰ MAAR: Die groot verskil is dat die dag-uitleg nie ’n dag per bladsy is nie, soos in ons Dagboek.
In die Refills kry jy ’n week (7 dae) oor 2 bladsye – dit is noodsaaklik, want anders is die refill te dik vir ’n standaard Filofax.

πŸ’« Wat jy kry in jou 2026 Filofax Refills:

Jou Woord & Vers vir die jaar

2026 & 2027 kalender, SA vakansiedae & skoolkwartale

Jaar- & maandbeplanner

Week-uitleg (7 dae oor 2 bladsye)

Maandelikse begroting, verjaarsdae & geskenklys

52 weke van dankbaarheid & doelwitte

Webtuistes & wagwoorde, kontakbesonderhede

Elke maand: leer & groei saam met ’n Vrou uit die Bybel

Quantity