Sale!
category:

Vroue van die Bybel: 12 Studies oor Lewensbeginsels

Original price was: R200,00.Current price is: R179,00.

’n Bybelstudie wat jou wys hoe God deur die lewens van Eva, Sara, Rut, Ester en ander merkwaardige vroue gewerk het – en steeds vandag werk.

In 12 weke (met studies vir 5 dae per week) ontdek jy:
Lewenslesse oor gehoorsaamheid en die gevolge van ongehoorsaamheid.
Hoe Bybelvroue gesins- en lewensuitdagings hanteer het.
God se plan en vroue se unieke posisie voor Hom.
Antwoorde op vrae waarmee hedendaagse vroue nog worstel.

💰 Prys: R200
🚚 Courier regoor Suid-Afrika!

📖 Ideaal vir vroue wat hul verhouding met die Here wil verdiep – alleen of saam met ’n groep.

🌸 Vroue van die Bybel: 12 Studies oor Lewensbeginsels 🌸

Quantity