category:

N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel – Vir Kinders (Sagteband) By Dave Strehler

R150,00

Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.

Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:
• Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
• Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
• 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
• Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
• Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
• Volkleur kaarte
• 9-punt-lettergrootte

Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.

  • Afrikaans
  • Struik Christian Media
  • Imitation Leather
  • Church
  • 160
  • 37
  • 240
  • 1336
Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.
Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:• antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel
• interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek
• visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou
• hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies
• woordverklarings
• vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk

PLEASE NOTE – DELIVERY ON THIS PRODUCT IS 15 WORKING DAYS!

Quantity

Out of stock