category:

Die Kinderbybel (Hardeband) By Anne De Graaf

R350,00

Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.

Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:
• Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
• Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
• 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
• Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
• Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
• Volkleur kaarte
• 9-punt-lettergrootte

Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.

  • Afrikaans
  • Struik Christian Media
  • Imitation Leather
  • Church
  • 160
  • 37
  • 240
  • 1336
Byna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewe.
Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale bly ook deurgaans Skrifgetrou en by elkeen word toepaslike Skrifverwysings gegee.
In Die Kinderbybel word die mooiste verhale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou.

  • Afrikaans
  • Christelike Uitgewersmaatskappy
  • Anne De Graaf
  • Hardcover
  • Kids
  • 170
  • 37
  • 245

PLEASE NOTE – DELIVERY ON THIS PRODUCT IS 15 WORKING DAYS!

Quantity