categories: , ,

Vroue van die Bybel – Geskenkboks

R549,00

🌸 Vroue van die Bybel – Geskenkboks

Die perfekte geskenk vir ’n spesiale vrou – of sommer net ’n mooi bederfie vir jouself! 🤍

Ons Vroue van die Bybel Geskenkboks is met liefde saamgestel met ’n kombinasie van mooi, praktiese en geloofsgeïnspireerde items.

🎁 Jou geskenkboks bevat:

📖 1 x Vroue van die Bybel-boek, gepersonaliseer met jou naam
📝 1 x pakkie mooi Post-it Notes
🔖 1 x dekoratiewe boekmerk
🧲 6 x magneet-boekmerke
📅 1 x klein 2027-kalender
📔 1 x A5-notaboek
🖍️ 1 x highlighter
🧲 1 x ronde magneet
📖 1 x stel Bybel-indeks tabs
✝️ 2 x kruis-paperclips
🖊️ 1 x mooi pen
🌸 1 x mooi potlood
🎀 Alles word netjies en mooi in ’n geskenkboks verpak – gereed om te gee!

🌷 BELANGRIKE KENNISGEWING

Die Vroue van die Bybel-boek is ’n vaste item in elke geskenkboks en sal altyd ingesluit wees.

Die ander items se kleure, patrone en ontwerpe kan van die foto verskil, afhangende van beskikbaarheid. Die presiese kleur of ontwerp van ’n item mag dus verskil, maar al die items wat hierbo gelys is, bly deel van die pakkie.

Elke boks word met sorg saamgestel sodat jy steeds ’n pragtige, volledige en spesiale geskenk ontvang. 🤍

’n Volledige geskenkboks vol mooi goedjies, geloof, inspirasie en bederfies – perfek vir enige spesiale vrou. 🌸

Quantity
  • Naam op Vroue van die Bybel boek?