category:

Beautifully Made Eight-Piece Washi Tape Set

R89,00

Hierdie pragtige 8-stuk washi tape stel is perfek vir kreatiewe projekte soos scrapbooking en Bybeljoernale. Met verskillende breedtes en helder kleure voeg dit maklik detail, lae en karakter by enige ontwerp.

Elke rol is ongeveer 3 m lank en geskik vir gebruik op onder andere joernale, geskenke, glas en meer. Die tape is nie-giftig en maklik om te gebruik.

Perfek as ’n geskenk vir enige kreatiewe siel wat hou van mooi detail.

Ingesluit:

  • 8 rolle washi tape
  • Breedtes: 6mm, 10mm, 15mm, 20mm (2 van elk)
  • Lengte: ±3 m per rol
  • Verpak in ’n buisie met hangtab

Quantity