category:

NLV Stiltetydbybel vir Vroue – Pienk Blomme (Hardeband)

R599,00

NLV Pienk Blomme Hardeband Stiltetydbybel vir Vroue

Vroue vervul daagliks verskeie rolle en handhaaf ’n fyn balans tussen ma-wees, hul beroep en hul eie persoonlike behoeftes. Die Stiltetydbybel vir Vroue is die ideale reisgenoot vir die besige vrou en bied daaglikse wysheid, inspirasie en geestelike leiding.

Die unieke daaglikse indeling – met gedeeltes uit die Ou en Nuwe Testament, asook Psalms en Spreuke – nooi jou om die hele Bybel binne ’n jaar deur te lees. Die oggend- en aandoordenkings bemoedig en versterk jou geloof terwyl jy Skrifwaarhede oor verhoudings, werk, familie, gebed en persoonlike groei prakties in jou lewe toepas.

Vertrek op ’n lewensveranderende reis deur die bladsye van die Stiltetydbybel vir Vroue. Van besige oggende tot rustige aande, van die raadsaal tot die kombuis – hierdie Bybel is die perfekte metgesel vir jou daaglikse wandel met Christus.

Kenmerke:

  • Volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

  • Daaglikse leesgedeeltes uit die Ou en Nuwe Testament, Psalms en Spreuke

  • 730 inspirerende oordenkings spesiaal vir vroue, geskryf deur Nancy Taylor

  • Geskenk-aan-bladsy

  • Merklint

  • 10-punt lettergrootte in enkelkolom-uitleg

  • Tweekleur-binnekant (swart en bessie)

Quantity