R39,00
‘n Vinnige Gids tot die Bybel
Ontdek die belangrikste boek wat jy ooit sal lees
Om die Bybel self te lees, kan vir kinders nogal uitdagend wees, maar dit hoef nie te wees nie!
Hierdie eenvoudige, prettige gids help 8- tot 12-jariges om die Bybel self te lees deur vir hulle agtergrondinligting en basiese riglyne vir selflees te gee. Dit bevat die volgende:
‘n Vinnige gids vir die Bybel sal kinders toerus om die Bybel op hulle eie te lees, die boodskap van redding te verstaan en die Bybel te geniet.