categories: ,

For Every Season Sticky Note Stel

R139,00

Maak notas, herinneringe en boekmerke op ’n kreatiewe manier met die For Every Season Sticky Notebook. Hierdie pragtige sticky note boekie bevat verskillende pastel ontwerpe en inspirerende temas wat perfek is vir Bybelstudie, joernale, beplanning en alledaagse notas.

Met 8 unieke sticky note ontwerpe is dit ideaal om belangrike gedeeltes te merk, boodskappe neer te skryf of jou dagboek en Bybel ekstra mooi te maak.

Produkbesonderhede:
• 8 verskillende sticky note ontwerpe
• 45 velle per ontwerp
• 80 gsm papier
• Foelie- en UV aksente
• Elastiese sluiting
• Verpak in ’n selfseël sakkie met hangtab
• Grootte: 172 x 75 x 14 mm

Quantity