R199,00
Voeg skoonheid en inspirasie by jou notas met die Be Joyful in Hope Clipboard met Notablok. Hierdie elegante stel bevat 80 volkleur gelinieerde bladsye met pragtige blomrande en die bemoedigende skrifgedeelte uit Romeine 12:12 op elke bladsy.
Die stewige clipboard hou jou notas veilig en maak dit perfek vir huis, kantoor, Bybelstudie, joernaal skryf of daaglikse beplanning. Ideaal vir lysies, refleksies en kreatiewe notas.
Produkbesonderhede:
• Clipboard met notablok
• 80 gelinieerde bladsye
• Skrifvers op elke bladsy
• MDF clipboard
• Volkleur ontwerp voor en agter
• Silwer hardeware
• Opvou haak vir ophang
• Verpak in ’n selfseël sakkie met O-wrap
• Grootte: 321 x 229 x 12 mm