sku: N/A categories: ,

A5 Filo Fax Binder met 2027 Dagboek Refill – Glitter

R435,00

Beplan en organiseer alles op een plek met ons A5 Filo Fax Binder en 2027 Bokmakierie Dagboek Refill. Stel jou binder saam volgens jou behoeftes met ons verskeidenheid sakkies, insetsels en bykomstighede.

✨ Die 2027 Dagboek bevat:

  • Persoonlike inligtingsblad
  • 2027 & 2028 kalender
  • 2027 jaarbeplanner
  • Jaarlikse doelwitte & visiebord
  • Emmerskoplysie
  • Spyskaartbeplanner
  • Webtuistes, kontaknommers & verjaarsdae
  • Geskenkbeplanning
  • Maandelikse beplanner met blokkies
  • “Jou woord vir die maand” & “Waarvoor bid jy?”
  • Maandelikse begrotingsbladsy
  • Ruimte vir notas en eie beplanning

⏰ Nuwe weeklikse uitleg

Ons het geluister! Die uitleg is herskep om die dagboek meer kompak en prakties te hou:

Maandag & Dinsdag – een bladsy
Woensdag & Donderdag – een bladsy
Vrydag, Saterdag & Sondag – een bladsy

Elke dag het 30-minuut tydgleuwe van 07:00 tot 18:30.

Hierdie kompakte uitleg hou jou Filo Fax slanker, sodat daar steeds plek is vir jou ander sakkies, insetsels en bykomstighede.

💕 Stel jou binder saam presies soos jy daarvan hou – een binder, jou beplanning, jou manier!

Quantity
  • *KLEUR

    Reset options

    Soek jy naam op Binder?