sku: N/A category:

2027 Dagboek Groei in Genade

Price range: R375,00 through R439,00

🌸 2027 BOKMAKIERIE DAGBOEK – PRE-ORDER

PRE-ORDER: Die 2027 Dagboeke is tans beskikbaar vir voorafbestelling en aflewering in November.

Beplan, organiseer, droom en hou alles wat vir jou belangrik is op een plek met ons 2027 Bokmakierie Dagboek.

Hierdie is nie net ’n dagboek vir jou afsprake nie. Ons het dit ontwerp om jou te help om jou jaar, maand én elke dag te beplan en te organiseer, met genoeg ruimte vir jou eie notas, planne, doelwitte en gedagtes.

✨ WAT MAAK ONS 2027 DAGBOEK UNIEK?

Ons dagboek kombineer daaglikse beplanning met praktiese jaar- en maandbeplanning, plus ekstra bladsye wat jou help om jou lewe buite net jou kalender te organiseer.

📖 WAT BEVAT DIE 2027 DAGBOEK?

Jou jaar

  • Persoonlike inligtingsblad
  • 2027 & 2028 kalender
  • 2027 jaarbeplanner
  • Jaarlikse doelwitte
  • Visiebord
  • Emmerskoplysie

Jou huis & beplanning

  • Spyskaartbeplanner
  • Belangrike webtuistes & kontaknommers
  • Verjaarsdae
  • Geskenkbeplanning
  • Maandelikse begrotingsbladsy

Jou maand

  • Ruim maandelikse beplanner met blokkies
  • “Jou woord vir die maand”
  • “Waarvoor bid jy?”
  • Ruimte vir notas en jou eie beplanning

Jou dag

  • ’n Volledige bladsy vir Maandae tot Vrydae, 1 bladsy vir Saterdag & Sondag
  • Ruim plek vir jou daaglikse beplanning
  • 30-minuut tydgleuwe van 07:00 tot 18:30
  • Ideaal vir afsprake, take, gebeure en alles wat jou dag besig hou

💕 GROOT, RUIM & PRAKTIES

As jy daarvan hou om baie te skryf en alles neer te pen, is hierdie dagboek vir jou.

Van jou jaardoelwitte en visiebord tot jou maandelikse begroting, spyskaartbeplanning, verjaarsdae, geskenke en daaglikse afsprake – alles op een plek.

🗓️ BELANGRIK – PRE-ORDER

Hierdie 2027 Dagboek is tans op PRE-ORDER.

📦 Verwagte aflewering: November 2026

Neem asseblief kennis dat hierdie ’n voorafbestelling is en dat die dagboek nie tans gereed is vir onmiddellike aflewering nie.

Quantity
  • *GROOTTE

    Reset options

    SOEK JY NAAM OP DAGBOEK ?