categories: ,

Amazing Grace Pen – Elegante Tube Verpakking

R89,00

Maak jou daaglikse skryf-oomblikke ekstra spesiaal met hierdie elegante Amazing Grace Pen in Tube. Of jy nou in jou joernaal skryf, notas neem tydens kleingroep of vinnige herinneringe vir die dag neerskryf – hierdie pen gee ’n stylvolle en betekenisvolle afronding aan elke woord.

Die pen kom in ’n bypassende dra-tube, wat dit ideaal maak as ’n besondere geskenk vir ’n vriendin, onderwyser, Bybelstudie-maat of enige spesiale geleentheid.

⚠️ Let wel: Die woorde op die pen is slegs in Engels (“Amazing Grace” en “With Love”).**

Kenmerke:

  • Metaalpen in beskermende tube

  • “Amazing Grace” & “With Love” (Engels)

  • Geborselde goud-afwerking (Brushed Gold Hardware)

  • Skermgedrukte ontwerp

  • Bypassende geskenk-tube met mou

  • Swart ink

  • Intrekbare (retractable) pen

  • Medium balpunt

  • Houer-afmetings: 150 x 23 x 23 mm

’n Stylvolle, klein maar betekenisvolle geskenk wat perfek pas by ’n joernaal, Bybel of gebedsboek

Quantity