Ons eie Bokmakierie Dagboek 2026 is hier – en ons kan nie wag om dit met jou te deel nie!

Hierdie jaar bring ons vir jou ’n hoë kwaliteit, verpersoonlike dagboek wat vars, uniek en vol inspirasie is.

Wat maak die 2026 Dagboek spesiaal?

Jou naam pryk trots op die voorblad

Persoonlike inligting & jou Woord & Vers vir 2026

2026 & 2027 kalender, vakansiedae & skoolkwartale

Jaar- & maandbeplanner

Dag per bladsy (15-min tydgleuwe, 07:00–18:00)

Maandelikse begroting, verjaarsdae & geskenklys

52 weke van dankbaarheid & jou doelwitte vir 2026

Webtuistes & wagwoorde, kontakbesonderhede

Elke maand: leer & groei saam met ’n Vrou uit die Bybel – haar storie, haar krag, haar lewenslesse