categories: ,

INKLEUR KOPPIE

R90,00

Kleur jou eie koppie in – jou kreatiwiteit, jou styl! 🌸

💸 Slegs R90!
🎁 Perfek vir Kersgeskenke! 🎄

Laat jou kreatiewe kant los met hierdie vrek oulike keramiek inkleur koppie! 💕
Gebruik dit soos dit is vir ‘n eenvoudige, elegante styl — of kleur dit in met akriel merkers om jou eie unieke skepping te maak! 🎨
4 ontwerpe beskikbaar – almal in engels!

Wenke:
🖊️ Gebruik akriel- of permanente merkers wat geskik is vir glas of keramiek. Ons verkoop akriel merkers
🔥 Wil jy hê die kleur moet permanent wees?
Plaas jou koppie in ‘n koue oond, stel op 200°C, bak vir 20 minute, en laat in die oond afkoel.
Daarna is jou koppie skraap- en waterbestand — selfs skottelgoedwasser-vriendelik! 💕

🌿 Mooi & kreatief

📦 Bestel vandag nog – beperkte voorraad!

Kleur jou eie koppie in – jou kreatiwiteit, jou styl! 🌸

💸 Slegs R90!
SLUIT NIE DIE MERKERS IN NIE!!

Laat jou kreatiewe kant los met hierdie vrek oulike keramiek inkleur koppie! 💕
Gebruik dit soos dit is vir ‘n eenvoudige, elegante styl — of kleur dit in met akriel merkers om jou eie unieke skepping te maak! 🎨
6 ontwerpe beskikbaar – almal in engels!

Quantity
  • *